Couscous

Couscous

Couscous of koeskoes (Berberse taal: Kseksu, seksu of seysu) is grof gemaalde durumkoring (griesmeel) wat afkomstig is uit Noord-Afrika. Die griesmeel word via 'n draaitrommel omgevorm na klein bolletjies wat net soos pasta gedroog word. Dit is in verskillende mate verkrygbaar.[1]

  1. Hyfoma.nl; Voorbereiding van couscous

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search